Woonplekke (Nedersettings) : positiewe en negatiewe eienskappe Flashcards
Plaas
(+) en (-)
+
Groot oop ruimtes
Kan met diere of gewasse boer
Vars lug, rustige omgewing
-
Vêr van winkels, skole en dokters
Klein dorpie
Gee Positief Eienskappe (+) en Negatief Eienskappe (-)
+
Kleiner as ‘n dorp
Informele nedersetting
Goedkoop om daar te woon
(Gewoonlik woon mense in hutte)
-
Gaan nie sommer ekonomies sterker word nie
Dorp
Gee Positief Eienskappe (+) en Negatief Eienskappe (-)
+
‘n Dorp is groter as ‘n dorpie
Daar is huise, strate en winkels
Daar is ook ander geboue soos skole, polisiestasie.
-
Min of Beperkte hulpbronne
(min winkels, skole en dienste)
Stad
Gee Positief Eienskappe (+) en Negatief Eienskappe (-)
+
‘n Stad is ‘n baie groot plek
Daar is baie hoë geboue
Besige strate, baie mense wat daar woon
Groot hospitale en winkelsentrums
-
Die groot hoeveelheid mense wat daar woon, veroorsaak ‘n besige en stresvolle lewenstyl