Nedersettings Flashcards
1
Q
Nedersettings
A
Die plekke waar mense woon bv. dorp, plaas of stad
2
Q
Landelike nedersettings
A
Plase en dorpies waar mense woon.
3
Q
Stedelike nedersettings
A
Dorpe en stede waar mense woon.
4
Q
Hande-arbeid
A
Wanneer mense hulle hande gebruik om fisiese werk (arbeid) te verrig.
5
Q
Bestemming
A
Die plek waarheen jy op pad is.
6
Q
Hulpbronne
A
Goed wat mense nodig het soos kos, water, woonplek, boumateriaal (iets wat jou kan help).
7
Q
Dienste
A
Goed wat aan mense (wat in die gemeenskap woon) verskaf word, soos:
1 watertoevoer (waterpype wat water na ons huis bring)
2 sanitasie (die pype wat ons toiletwater wegvat)
En 3. klinieke (soos dokters net gratis)
8
Q
A
Plaas
9
Q
A
Klein dorpie
10
Q
A
Dorp
11
Q
A
Stad
12
Q
A
Plaas of Klein dorpie
13
Q
A
Groot dorpe of stede