wetenskaplike metode Flashcards

1
Q

wat word die veranderlike wat die ondersoeker verandergenowm

A

onafhanklike veranderlike

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat is n afhanklike veranderlike

A

dis die veranderlike wat verander as gevolg van veranderinge wat aan die onafhanklike veranderlike gemaak word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wat is die veranderlike wat reg deur die eksperiment konstant gehou word

A

kontrole veranderlikes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat is n onafhanklike veranderlike

A

veranderlike wat die ondersoeker verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wat is kontrole veranderlikes

A

dis die veranderlikes wat regdeur die eksperiment konstant gehou word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat is die kenmerke van n goeie hipotese (5)

A

bied n verduideliking waarneming of n probleem
geskryf as stelling en nie n vraag nie
kan deur eksperimentering of ondersoek getoets word
dis gebasseer op waarnemings en voorafgaande kennis van die ondersoek
dit lei tot voor spelling oor die ondersoek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat moet jy in aanmerking neem wanneer jy n metode doen (3)

A

lys al apparate en materiale wat nodig is vir die ondersoek

hou alle eksperimentele prosedures in gedagte wat foute sal verminder

lys al veiligheidsmaatreels wat getref moet word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly