natuurwetenskappe Flashcards
wat is bewaring
dis die volhoubare gebruik van ekosisteme se hulpbronne
watse natuurlike hulpbronne verskaf ekosisteme aan ons
water
minerale
ontspanning
kos
wat doen bewaringkundiges
beskerm en bestuur ekosisteme
wat is die doel va nasionale parke of natuur resevate
om ekosisteme te beskerm en bestuur deur die bewaring van habitatte
waarvoor staan MiV vigs
menslike immuuniteits gebreksvirus
wat doen MIV vigs
val selle in liggaam binne en neem immuunstelse oor en vernietig dit
omdat MIV veroorsaak dat jou liggaam nie meer teen siektes kan veg nie wat gebeur en noem 3 voorbeelde
virus kan hele sindroom van simptome en infeksies veroorsaak
diarree
tering of tb
velsere
wat doen tb bakteriee
dit dring gewoonlik jou longe binne maar kan ook ander dele van liggaam aanval
wat is die simptome van tering
uithoes van bloed
hoes
gewigverlies
kan medikasie vir tering gebruik word indien daar kan benoem dit en verduidelik hoe dit suksesvol kan wees
ja medikasie kan gebruik word en dit is antibiotika maar in orde vir die medikasie om n sukses te wees moet pasient volle kursus pille voltooi al voel hulle beter of gesond
waar kom malaria en baie muskiete voor
in subtropiese dele van die wereld
wat is n muskiet en wat doen dit
dit is n oerorganismeparasiet wat die bloedstroom van enige mens of dier wat deur hulle gebyt word ingespuit word
watse siekte verooorsaak n muskiet
malaria
wat is malaria se simptome
hoofpyn
koors
hoe kan jy malaria voorkom
vermy dit om deur n muskiet gebyt te word deur bv
as jy in n malariagebied binnegaan dat jy voorkomende pille drink