Wetenskaplike Metode Flashcards
Wat is die onafhanklike veranderlike
Iets wat met opset verander is
Wat is die afhanklike veranderlike
Wat jy meet
Wat is die konstante veranderlike
Alles wat dieselfde bly
Hoe verseker jy dat jou eksperiment betroubaar is
Ondersoek moet 3 of meer keer herhaal word en dieselfde resultant kry
Hoe verseker jy dat jou eksperiment regverdig is
Al die veranderlikes behalwe die onafhanklike veranderlike moet gekontroleer word
Wat is n eksperiment
n toets waar die onafhanklike veranderlike teenwoordig is
Wat is n kontrole
n toets waar die onafhanklike veranderlike afwesig is
Wat is die doel van n kontrole
Om te verseker dat jy daardie resultate gekry het a. g. v. die onafhanklike veranderlike
Wat is die hipotese
Wat jy dink gaan gebeure