Selle Flashcards
Wat is selle
Basiese eenhede van lewe
Wat is sitologie
Die studie van selle
Wat is uniselluler
Bestaan uit 1 sel
Wat is multiselluler
Bestaan uit meer as 1 gespesialiseerde selle
Noem 2 kenmerke van n selwand
Geen vaste vorm en deurlaatbaar
Wat is die selmembraan
Die buite laag van die sel
Wat doen die nukleus
Beheer lewensprosesse
Wat doen die nukleolus
Bevat DNS
Wat is die neukleoplasma
Die nukleus se jelly laag
Wat doen die nukleusmembraan
Omring die neukleoplasma
Wat is Eurokraties
Selle wat n nukleus bevat
Wat is Prokarioties
Selle wat nie n nukleus bevat nie
Wat doen die mitochondria
Breek glukose af vir ATP energie en is verantwoordelik vir sel respirasis
Wat doen die chloroplast
Bevat chlorofil en is verantwoordelik vir fotosintese
Noem 3 dele van die vakuool en wat elke deel doen
Tonoplast: dun membraan on selsap
Selsap: stoor water en nutiente
Turgor druk: ondersteun die vorm van die sel
Wat is die sitoplasma
Jelly agtige substans in sel
Alle chemiese reaksies vind hier plaas
Wat is organelle
n Klein orgaan binne selle