Wetenskap Bl 3 Flashcards
1
Q
Elektroliet
A
Oplossing waar die stof in water oplos en vry ione vorm om elektruesiteit te gelei
2
Q
Kool waterstowwe
A
Verbinding wat slegs kool stowwe en waterstowwe bevat
3
Q
Isomere
A
Verbinding met dieselfde molekulere formule maar verskillende struktuur formule
4
Q
Ketting isomere
A
Dieselfde molekulere formule maar verskillende rangskiking van ketting s in die molekul
5
Q
Posisionele isomere
A
Dueselfde molekulere formule maar die funksione groep is op n ander posisie
6
Q
Digtheid
A
Maatstaaf van massa per eenheid volume