Wetenskap Bl 1 Flashcards
1
Q
Organiese molekules
A
Verbinding wat koolstof bevat
2
Q
Homoloe reeks
A
N reeks verbings wat deur dieselfde formule beskryf word
3
Q
Funksionele groep
A
N atoom wat die chemiese eienskappe van n verbinding bepaal
4
Q
Kookpunt
A
Die tempratuur van die dampdruk is gelyk aan die temp van die atmosferiese druk
5
Q
Smelt punt
A
Die tempratuur van n vaste stof in n vloei stof is ewewig aan mekaar
6
Q
Dampdruk
A
Die druk waar die damp van n vaste stof in n geslote stelsel is ewewig aan die vaste of vloeistof in daardie stof
7
Q
Vikositeit
A
Teenstand wat vloeistof teen vloei