Week 2 Flashcards
Astronomie
Die studie van die son,sterre en planete
Samelewing
ń Gemeenskap van mense met gedeelde wette en tradisies
Farao
ń Egiptiese koning
Raadgewer
Iemand wat raad gee en mense help om hul probleem op te los
Skrifgeleerders
ń Persoon wie se werk dit is om belangrike dinge neer te skryf
Ontbinding
Verroting
Mummies
Dooie liggame wat voordat hulle begrawe word, met olie behandel en in stroke lap toegedraai word
Grafkeleder
ń Plek waarin ń dooie mens begrawe word
Piramide
ń Groot klipgrafkelder met sye soos ń driehoek
Gedenknaald
ń Hoë kliptoring wat ter nagedagtenis aan ń persoon opgerig is
Sfinks
ń Klipbeeld met die kop van ń mens en die liggaam van ń leeu
Hiërogliewe
ń Skryfvorm wat prente in plaas van letters gebruik
Papirus
Papier gemaak van ń spesiale soort gras wat in nat gebiede groei
Mense wat nie geboer het nie ,het
- gereedskap gemaak
- klere geweef
- tempels en huise gebou
- ruilhandel gedryf met kos en goedere
- geleer on te lees
- te skryf en wiskunde te doen
Wat het die antieke egiptenare uitgevind
Papier,seile vir skepe,die kalender,breuke,te ploeg,swart ink