Week 1 Flashcards

1
Q

Lewensbloed

A

Iets wat lewe en krag gee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Nydelta

A

Dit is ń smal groen gordel in die middel van ń reuse woestyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

9 antw

A
  • Sonder die Nylrivier sou Antieke Egipte nooit so ń seksesvolle land gewees het nie
  • Nylrivier is die lewensbloed van Antieke Egipte
  • Die meeste van die stede was naby riviere ;dus was daar water vir die mense se plase
  • Die eerste mense wat in Egipte kom woon het,het hulle sowat 5 000jaar gelede op die noordelike oewer van die Nyl gevestig
  • Die grond langs die Nyl was baie vrugbaar vir hulle gesaaides
  • Jaarliks het dit op die berge van Oos-Afrika gesneeu,wanneer die sneeu gesmelt het het die water vinnig in die rivier afgevloei wat dan oorstrooming veroorsaak het
  • Die oorstroomings het ryk,vars grond op die land uitgestoot
  • Gars en graansoorte is gesaai
  • Mense het ook in die rivier vis gevang met spiese en nette ,en het die vars water gebruik om te drink en te bad
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly