Weefsels Flashcards
Anders as die wande van holtes. Waar kan die Plaveisel epiteel gevind word?
Bloedvate, hart alveoli en oeseophagus
Beskryf die struktuur van die plaveisel epiteel
enkel dun laag plat selle
styfgepak en vorm ‘n mosaiek patroon
selkerne is horisontaal afgeplat en is oval-vormig
beskryf die vorm van ‘n kubus epiteel
min of meer kubus vormig
ronde selkerne en is in die middel gelee
noem die funksies van die plaveisel epiteel
beskerm onderliggende weefsel
deurlated vir gasse en vloeistof
voorkom wrywing
noem die funkies vam die kubus epiteel
skei nuttige stowwe af
neem stowwe op
Waar kan die kolomepiteel gevind word?
spysverteringkannal, maag en dunderm
neus, ore en smaakbekers op fdie tong
beskryf due struktuur van die kolomepiteel
selle is verleng en kolom vormig
selkerne is verleng en kom naby doe basis voor
bekerselle war slym afsei kom meestal tussen selle voor
noem al die funksies van die kolomepiteel
absorpsie
sekresie
sensorise funksie
Waar kom die gesillierde epiteel oral voor?
tragea en brochi van die longe
sintuigorgane
falliopiusbuis en uterus
beskryf die struktuur van die gesillierde epiteel
dit is kolomepiteelselle met fyn hartjies of die vrypunte
bekerselle kom tussen en voor selle
wat doen die fynhartjies?
voer golf bewegings uit
die funksie vam die bindweefsel
verbind, ondersteun en omring ander weefsels of organe
noem die vyf tipes bindweefsels
areolere weefsel
digte bindweefsel
kraakbeen
been
bloed
noem die 2 tipes bindweefsels en wat hulle doen
TENDON: heg spoer aan been
LIGAMENT: hen beem aan been
noem die funksies van die areolere weefsel
dien as isolerings materiaal wat hitte verlies voorkom
dien as ‘n pakkingsweesfsel om organe te beskerm
waar kom die kraalbeen voor
binne gewrite
vorm permanente strukture
beskryf die struktuur van die kraakbeem=n
taai rug-bberige matriks wat uit die proteien chondrien bestaan- bevat vloestofgevulde ruites genaamd die lukuma
in die laukana kom kraakbeenselle genaamd chondrosiete voor
omsluit deur ‘n veselagtige membraan die perichondrium
noem die funkies van die kraak
heg bene aanmekaar
maak litpotjies dieper om ontwrigting te voorkom sonder om beweging te strem
dien as ‘n skokbreker tussen werwels en voorkom wrywing gewrigte
vorm permanente strukture
waar kom die beenweefsel voor
by verskillende bene by die endoskelet van werweldiere