resistance and current Flashcards
wat is weerstand
weerstand is hoe moeilik ‘n lading dit vind om rondom ‘n stroom te beweeg
waarin word weersand gemeet
in ohm
om ‘n groot stroom deur ‘n hoe weerstand te laat beweeg, vereis dit wat?
‘n hoe spanning
weerstand is verskillend verskillende wat?
verskillende materiale
uit wat bestaan stowwe en uit wat bevat dit
stowwe bestaan uit atome en bevat elektrone
in sommige stowwe soos wat is die wat vry van hulle atome is wat langs die mtaal kan beweeg
koper,elektrone
in sommige materiale soos wat, word die wat styf naby die kern van die atoom vasgehou wat dan nie maklik deur die stof kan beweeg nie
nie-metale, elektrone
voorbeelde van nie-metale
papier, karton, keramiek,rubber
na wat verwys ons as ons lading verwys
elektrone