Waarskynlikheid Flashcards
1
Q
Waarskynlikheid = (opsies wat gebruik ÷ Alle moonlike opsies)
A
35karre
#12BMW
* wat is die waarskynlikheid dat iemand n BMW sal kies
BV.12÷35
=0,34
Wat is die Persentasie van die opsies
12÷35×100
= 34%
2
Q
Data
A
Modus: (Meeste voor kom)
Mediaan: (Getal in die middel)
Gemiddeld: (+ alle getalle ÷ hoeveel daar is)
Omvang: Grootste - Kleinste