Kaarte Flashcards
1
Q
Noem 2 skale wat kan gevind word in n kaart
A
Syferskaal
Numeriese skaal
2
Q
Wat is die voorbeel van elke skaal
A
Hulle sê die afstand op die kaart en die werklikheid
3
Q
In watter algemene rigting is Mthatha van Butterworth
A
Suid-Wes geleê
4
Q
Noem enige dorpe langs die N2
A
*Dutywa
*Beacon Bay
*Kwanofodosi
5
Q
Gee die kompas rigting van Nqamakhwa vanaf Nobokhwe
A
Noord-Wes geleë
6
Q
Afstand tussen Garner’s Drift na Tsazo
A
1:1750000
12:21000000
7
Q
As U na Checkers wil gaan,wat is die naaste ingamg
A
Ingang 3
8
Q
In watte rigting is PP van ingang 2
A
Westelik van ingang 2
9
Q
Bereken die werklike afstand in meter van Edgars
A
1 : 100
50 : 0,05