Voorvoegsel tabel🌵✨ Flashcards
1
Q
aarts-(2)
A
baie of uiterste grootste
2
Q
anti-
A
teen
3
Q
be-
A
voorsien van
4
Q
bio-
A
lewe
5
Q
e-
A
elektroniese
6
Q
eko-
A
omgewing
7
Q
foto-
A
lig
8
Q
her-
A
weer
9
Q
hiper-
A
baie groot
10
Q
homo-
A
dieselfde/eenders
11
Q
mis-
A
verkeerd
12
Q
oer-
A
baie
13
Q
on-(3)
A
Nee,nie,geen
14
Q
ont-
A
wegneem van
15
Q
pre-
A
voor
16
Q
post-
A
na
17
Q
pro-
A
vir
18
Q
tele-
A
ver