Taalkunde Flashcards
1
Q
Wat is morfologie?
A
Dié bou van woorde
2
Q
Wat is n simpleks
A
n simpleks is die morfologiese term vir n woord in sy eenvoudigste vorm,bv.vind
3
Q
Wat is n kompleks?
A
Komplekse bestaan uit n stam en minstens een ander morfeem or woorddeel
4
Q
Waaruit bestaan n samestelling
A
n Samestelling verstaan slegs uit stamme
5
Q
Waar vind mens n verbindingsklank
A
n Verbindingsklank kom soms tussen stamme voor wanneer n samestelling gevorm word
6
Q
Wat is klinker wisselling?
A
Klinker wisselling is die vorming van Nuwe woorde deur die klinker van ni woord te verander(dit word ook vokaal verandering genoem)
7
Q
Wat is n akroniem?
A
n Akroniem is n afkorting wat soos n woord uitgespreek kan word