Voorsetsels Flashcards
1
Q
Gert plays with the dog.
A
Gert speel met die hond.
2
Q
Ek proe ……. die roomys.
A
aan
3
Q
Ma kyk ….. die blomme.
A
na
4
Q
Boet hou …. koek.
A
van
5
Q
Sus sit ….haar bed.
A
OP
6
Q
Juffrou skryf ….. haar dagboek.
A
IN
7
Q
Die kinders sit ….. die gras.
A
op
8
Q
Die Meisies speel ……..poppe.
A
Met
9
Q
Ouma ruik …. die perfume
A
Aan
10
Q
Ek ….. lekkers.
A
Ek HOU VAN lekkers.
11
Q
Gert speel … Die hond.
A
Gert speel met die HOND.
12
Q
Ek proe …. die kos.
A
Ek proe AAN die kos
13
Q
Ek kyk…. die tuin.
A
EK KYK NA die tuin.
14
Q
Die meisies speel …. hulle poppe.
A
Die meisies speel MET hulle poppe.
15
Q
I see with my eyes.
A
Ek sien met my oe. (2 dots on e).