Negatief Flashcards
0
Q
Ons drink.
A
Ons drink nie.
1
Q
Die meisie eet.
A
Die meisie eet nie.
2
Q
Hulle lag.
A
Hulle lag nie.
3
Q
Andrew praat.
A
Andrew praat nie.
4
Q
Die kinders sing.
A
Die kinders sing nie.
5
Q
Ek was my hare.
A
Ek was nie my hare nie.
6
Q
Sy knip haar naels.
A
Sy knip nie haar naels nie.
7
Q
Seuns draw rokke.
A
Seuns dra nie rokke nie.
8
Q
Meisies dra hemde.
A
Meisies dra nie hemde nie.
9
Q
Janie dra n das.
A
Janie dra nie n das nie.