Voorsetsels Flashcards
slaan ___ die brand
aan
maak ___ die kant
aan
raak ___ die slaap
aan
verloof ___
aan
verslaaf ___
aan
behoort ___
aan
neem deel ___
aan
hand ___ hand
aan
getroud ___
met
___ opset
met
___ vakansie
met
verskil ___ iemand
met
___ behulp van
met
___ dagbreek
met
praat ___
met
doen ___
met
aard ___
na
___ skool
na
sien uit ___
na
smaak ___
na
verlang ___
na
soek ___
na
luister ___
na
vertrek ___
na
jaloers ___
op
woon ___ ‘n dorp
op
___ die ou end
op
___ prys stel
op
trots ___
op
verlief ___
op
pas …… ___
op
wag ___ iets
op
aansoek ___
om
___ die hoek
om
___ en by
om
___ hierdie rede
om
___ hulp roep
om
vra ___ hulp
om
___ tienuur
om
baklei ___
oor
dink ___
oor
kla ___
oor
lag ___
oor
praat ___
oor
___ ‘n week
oor
kwart ___
oor
___ voot
te
___ perd
te
___ die skool
voor
___ skool
voor
kwart ___
voor
aan
on
met
with
na
after
op
on
om
about
oor
over
te
by
voor
before