Preposition Flashcards
Interested in
Belangstel in
Apply for
Aansoek doen om
Fight over
Baklei oor
Believe in
Glo in
Around the corner
Om die hoek
Think about
Dink oor
Take into custody (arrest)
In hegtenis neem
More or less
Om en by
Complaint about
Kla oor
Inform
In kennis stel
Cry for help
Om hulp roep
Laugh about
Lag oor
Instead of
In plaas van
For this reason
Om hierdie rede
Talk about
Praat oor
Pour in
Skink in
Ask for help
Vra om hulp
In a week
Oor ‘n week
Live in
Woon in
At ten o’clock
Om tienuur
Quarter past
Kwart oor
Catch fire
Slaan aan die brand
Tidy up
Maak aan die kant
Fall asleep
Raak aan die slaap
Engaged to
Verloof aan
Addicted to
Verslaaf aan
Belong to
Behoort aan
Take part in
Neem deel aan
Hand in hand
Hand aan hand
Married to
Getroud met
On purpose
Met opset
On holiday
Met vakansie
Differ from
Verskil met iemand
With the help of
Met behulp van
At daybreak
Met dagbreek
Talk to
Praat met
Do with
Doen met
Take after
Aard na
After school
Na skool
Look forward to
Sien uit na
Taste like
Smaak na
Long for
Verlang na
Look for
Soek na
Listen to
Luister na
Depart for
Vertrek na