Voorsetsels Flashcards
___ ongeluk
per
___ skool
op
trots ___
op
verlief ___
op
jaloers ___
op
___ plaas ___
in, van
lief ___
vir
kwaad ___
vir
moeg ___
vir
bang ___
vir
___ trein
per
___ motor
per
___ voet
te
___ perd
te
___ skool
na
kyk ___
na
luister ___
na
verkies koeldrank ___ koffie
bo
___ jou verbasing
tot
verlang ___
na
___ verbinding wees ___
in, met
___ die voete maak
uit
___ verskoning vra
om
beïndruk ___
met
___ aanleiding ___
na, van
wys iemand ___ sy foute
op
___ tienuur (exact time)
om
___ tienuur (approximate time)
teen
verloof ___
aan
getroud ___
met
praat ___
met
___ vakansie
met
raak ___ die slaap
aan
sit ___ tafel
aan
ly ___ ‘n siekte
aan
klop ___
aan
behoort ___
aan
dink ___
aan
neem deel ___
aan
bly ___
by
kuier ___
by
spring ___
oor
___ behulp ___
met, van
___ hulp roep
om
verloof ___
aan
___ telefoon/e-pos
per
___ minste
ten
___ ___ voet maak
uit, die
___ opset
met
gee ___ ___
aandag, aan
verlief ___
op
___ ___ lekkers/ ___ ___ iemand
hou, van
fokus ___ werk
op
___ naweke werk ek in die tuin
oor
bo
above
op
on
oor
over
met
with/of