Voegwoorde (test) Flashcards
1
Q
Use the word ‘en’ between these two sentences: Die kinders sit op die strand. Hulle eet roomys.
A
Die kinders sit op die strand en hulle eet roomys.
2
Q
Use the word ‘maar’ between these two sentences: Ons het goed geswem. Ons het nie gewen nie.
A
Ons het goed geswem, maar ons het nie gewen nie.
3
Q
Use the word ‘want’ between these two sentences: Ons Sokol suit vroeg. Ons het eksamen.
A
Ons Sokol suit vroeg, want ons het eksamen.
4
Q
What are ‘voegwoorde’?
A
Joining words (conjunctions)