Voegwoorde Flashcards
Ek is baie bang van hoogtes. Ek het al gaan rekspring.
Al…
Al is ek baie bang vir hoogtes, het ek al gaan rekspring
Mense glo nie meer in spoke nie. Ek lees minder spookstories.
Aangesien…
Aangesien mense nie meer in spoke glo nie, lees ek minder spookstories
My meisie lees die cosmopolitan. My beste vriend lees Popular Mechanics.
Terwyl…
Terwyl my meisie die Cosmopolitan lees, lees my beste vriend Popular Mechanics
Ek is ongelooflik bang vir spinnekoppe. Ek hou baie van slange.
Al…
Al is ek ongelooflik bang vir spinnekoppe, hou ek baie van slange.
Ek kyk Sondae bangmaakflieks. Ek moet kalmeer voor ek gaan slaap.
Nadat…
Nadat ek Sondae bangmaakflieks kyk, moet ek kalmeer voor ek gaan slaap.
Ma wil gesonde, slim kinders hê. Ons mag een TV-program per dag kyk.
Omdat…
Omdat ma gesonde, slim kinders wil hê, mag ons een TV-program per dag kyk.
Die atlete moet hulle spiere opwarm. Hulle hardloop ‘n reisies. (Voordat)
Die atlete moes hulle spiere opwarm voordat hulle ‘n resies gehardloop het.
Voordat die atlete ‘n resies gehardloop het, moes hulle hulle spiere opwarm
Die vakansie kan begin. Die Ysbeer-swem gebeur. (Nadat)
Die vakanise kon begin nadat die Ysbeer-swem gebeur het.
Nadat die Ysbeer-swe, gebeur het, kon die vakansie begin.
Dit is ‘n baie koue dag. Die gras is vol ryp. (Omdat)
Die gras is vol ryp omdat ‘n baie koue dag is.
Die winter is baie koud en baie kinders is siek. (Daarom)
Die winter is baie koud daarom is baie kinders siek
Peter het ‘n kwaai verkoue. Hy moet by die huis bly. (Dus)
Peter het ‘n kwaai verkoue, dus moet hy by die huis bly
Die onderwysers gaan Zambië toe. Die leerders gaan Zambië toe. (Sowel…as)
Sowel die onderwysers as die leerders gaan Zambië toe.
Ek is mal oor stories. Ek sit altyd en lees ‘n nuwe boek.
Omdat…
Omdat ek mal oor stories is, sit ek altyd en lees ‘n nuwe boek