Direte En Indirekte Rede Flashcards

1
Q

Sue vra: “Ken jy die nuwe seun?”

A

Sue vra of hy die nuwe seun ken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Jenna vra: “Wat is die nuwe seun se naam?”

A

Jenna vra wat die nuwe seun se naam is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Mary sê: “Sy naam is Pieter”

A

Mary sê dat sy naam Pieter is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Sue sê: “Pieter is baie aantreklik”

A

Sue sê dat Pieter baie aantreklik is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Mary sê: “Hy is vir my baie oulik”

A

Mary sê dat hy vir haar baie oulik is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Jenna vra: “Sal iemand hom aan my voorstel?”

A

Jenna vra of iemand hom aan haar sal voorstel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Johan vra: “Ag nee, hoe hulle dan van die nuwe seun?”

A

Johan vra met frustrasie of hulle dan van die nuwe seun hou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die meisies wil weet: “hou jy dan nie van Pieter nie?”

A

Die meisies wil weet of hy dan nie van Pieter hou nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Johan sê: “ek hou nie van die seun nie”

A

Johan sê dat hy nie van die seun hou nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Johan wil weet: “Waarom hou hulle van hom?”

A

Johan wil weet waarom hulle van hom hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Mary sê: “hy is baie aantreklik en baie slim”

A

Mary sê dat hy baie aantreklik en baie slim is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

“Julle is seker van lotjie getik!” Roep Johan uit.

A

Johan roep uit dat hulle seker van lotjie getik is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Micheal sê: “Hy beïndruk al die onderwysers”

A

Micheal sê dat hy al die onderwysers beïndruk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Die meisies sê: “Johan, jy is lekker jaloers!”

A

Die meisies sê vir Johan dat hy baie jaloers is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Jenna sê: “Daar is ‘n nuwe seun in ons skool”

A

Jenna sê dat daar ‘n nuwe seun in hulle skool is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Eina!

A

Met pyn

17
Q

Ag nee!

A

Met frustrasie

18
Q

Hoera!

A

Met blydskap

19
Q

Wat!

A

Met verbasing

20
Q

Toemaar!

A

Met ‘n uitroep van troos

21
Q

Liewe hemel!

A

Met verbasing

22
Q

Foeitog

A

Met simpatie

23
Q

Sies!

A

Met afkeer

24
Q

Sjoe!

A

Met verbasing