visuele kuns Flashcards

1
Q

Wie was John Muafangejo?

A

‘n Afdrukmaker

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar het John Muafangejo gewerk onderwys gegee en studeer?

A

Rorke’s Drift in Kwazulu-Natal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Van wanneer tot wanneer het John Muafangejo geleef?

A

1943 tot 1987

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor was Muafangejo bekend?

A

houtsneewerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat was die doel van sy kunswerke?

A

Hy het maatskaplike kommentaar gelewer met sy kunswerke en ook d leefstyl van sy gemeenskap in sy afdrukke verewig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

houtsneewerk

A

‘n afdruk wat van ‘n blok hout, wat uitgekerf is, gemaak word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

afdruk

A

‘n kunswerk wat gemaak word deur ‘n ontwerp te druk met hout, klip, sifdruktegnieke, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

krapbord

A

bord met verswarte oppervlak wat afgekrap kan word om wit lyntekeninge te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

populêre kultuur

A

of popkultuur, handelskultuur wat op gewilde smaak gegrond is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

ikoon

A

ding of persoon wat as ‘n simbool van iets anders gesien word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

pop-ikoon

A

‘n persoon wat as ‘n ikoon beskou word, veral onder jongmense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

3 voorbeelde v ikone

A

Nelson Mandela, moeder Theresa, Mahatma Ghandi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom is fotografie ‘n kunsvorm?

A

fotograwe moet hulle kunselemente soos kleur, vorm, tekstuur en toon in ag neem en ontwerpbeginsels soos kontras in hulle werk gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

buikspreker

A

‘n persoon wat kan praat sodat dit lyk of dit die pop is wat praat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wie is Jeff Dunham en hoe het hy bekend geraak?

A

‘n Amerikaanse buikspreker en komediant wat bekend geraak het deur toneelpoppe in sy vertonings en maatskaplike komentaar lewer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

gelaatstrekke

A

uitdrukking op die gesig

17
Q

ander 2 bekende buiksprekers

A

Satyajit

Terry Fator

18
Q

dialoog

A

gesprek tussen 2 of meer mense

19
Q

kunselemente wat by tekeninge gebruik word

A

lyn, toon, tekstuur en die maak van merke

20
Q

ontwerpbeginsels wat by tekeninge gebruik word

A

kontras, balans, verhouding en beklemtoning

21
Q

wie was Renoir

A

‘n beroemde Franse impressionistiese kunstenaar vd laat 19de tot vroeë 20ste eeu.

22
Q

6 ontwerpbeginsels

A
kontras
beklemtoning
verhouding
balans
harmonie
skaal
23
Q

wêreldgemeenskap

A

vd hele wêreld

24
Q

plaaslikgemeenskap

A

v ‘n spesifieke plek

25
Q

gemengde media-werk

A

kunswerk waarin 2 of meer media gebruik word.

26
Q

op mekaar inwerk

A

om op mekaar ‘n invloed te he

27
Q

monochroom

A

1 kleur of skakerings van 1 kleur