Versamelname Flashcards

1
Q

baie tasse, pakkies en ander los dinge wat ‘n reisiger saam met hom neem.

A

Bagasie (luggage)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

‘n klomp rowers of skelms

A

bende (gang)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

baie wasgoed

A

bondel wasgoed (bundle of washing)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

baie vrugtebome wat saam in ‘n tuin GEPLANT is

A

boord (orchard)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

‘n klomp gedigte, verhale of ander prosawerke in een BOEK

A

bundle (think book)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

‘n groep mense wat met bloedverwante aan mekaar verbind is

A

familie (uncles, aunts, cousins)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

mense wat saam in ‘n ruimte soos ‘n saal na byvoorbleed ‘n opvoering, ‘n uitvoering, ‘n voorlesing of ‘n toespaak luister

A

gehoor (audience)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

‘n pa, ‘n ma en hul kind of kinders

A

gesin ( father, mother, children)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

‘n versameling mense wat sing

A

koor (choir)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Al die mense wat saam na ‘n televisie uitsending kyk

A

kykers (viewers)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly