Versamelname Flashcards

1
Q

Baie tasse, pakkies en ander los dinge wat ‘n reisiger saam met hom neem

A

Bagasie (Luggage)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

‘n klomp rowers of skelms.

A

Bende (Gang)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Baie wasgoed

A

Bondel wasgoed (Bundle of Laundry)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Baie vrugtebome wat saam in ‘n tuin geplant is.

A

Boord (Orchard)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Al die mense wat saam na ‘n televisie uitsending kyk

A

Kykers (Viewers)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

‘n Groep mense wat per trein, boot, vliegtuig, motor of bus reis

A

Passasiers (Passengers)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Baie vlieënde bye of voëls bymekaar

A

Swerm voëls/ bye (Swarm of birds/ bees)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Al die mense wat saam na iets kyk wat voor hulle gebeur, byvoorbeeld ‘n straatkonsert

A

Toeskouers (Spectators)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

‘n Groep vee of wilde diere (groot diere) wat saamleef

A

Trop beeste (A herd of a big animal (big animal can be anything))

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

‘n Groep vee of wilde diere (kleiner diere) wat saamleef

A

Kudde skape (A herd of small animals (small animals can be anything))

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

‘n Groep skepe wat saamvaar of saamhoort

A

Vloot skepe (A fleet of ships)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

‘n Groep of bos bome

A

Woud of plantasie (Wood (or forest) plantation (man made))

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly