Idioms Flashcards
‘n appeltjie met jou skil (peel an apple)
‘n (moeilike saak) met iemand (bespreek) (difficult discussion)
‘n nuwe besem vee skoon (a new broom sweeps clean)
‘n nuwe (taak) word dikwels met (ywer aangepaak) (when new people take over they change rules)
bo sy vuurmaakplek (above his fire place)
(meer) as wat hy kan (verstaan) of doen (more than what he understands)
deur die blare (through the leaves)
deurmekaar (confused)
eet met lang tande (eat with long teeth)
(hou nie) van die (kos nie) (don’t like the food)
iets uit jou duim suig (suck something out of your thumb)
storie opmaak (make up a story)
maak iemand die hoenders in (make chickens angry)
(maak) iemand (kwaad) (make someone angry)
slaap soos ‘n klip (sleep like a stone/log)
slaap baie vas (sleep well)
staan met ‘n bek vol tande (your mouth is full of teeth)
weet (nie) wat (om te sê) (don’t know what to say in a crowd)
voor op die wa wees (sit in front of the wagon)
opdringerig (got an attitude (child acts like a adult))