Verpakking Van Plastiek Flashcards
Wat is persvorming
Dit is die proses waar plastiek in n vorm gepers word deur twee dele wat teen n hoë drukking saam pers
Daar is twee hoof maniere hoe mens plastiek kan verwerk noem hulle
Persvorming en spuitvorming
Wat is die stappe van persvorming
Stap1:
Die gietvorm word warm
Stap2:
Die plastiek word op die onderste deel van die gietvorm geplaas
Stap3:
Die boonste gietvorm druk af op onderste vorm waar die warm
plastiek fatsoen gepers word
Stap4:
Die plastiek koel af en het die fatsoen van die gietvorm
Wat is die stappe van spuitvorming
Stap 1:
Plastiek korrels word im die masjien gegooi
Stap 2:
Plastiek word warm en na die vorm se rigting gestoot
Stap 3: die gesmelte plastiek word dan in die fatsoen gespuit
Stap 4: Die warm plastiek koel weer af en het die fatsoen se vorm