Struktuurmateriaal Flashcards
0
Q
Waarvoor gebruik oms beton
A
Ons gebruik dit vir boubedryf soos aanloopbane
1
Q
Wat is beton
A
Is n materiaal wat uit sand,sement,klip en water bestaan Die regte verhouding is altyd -sement -sand -klip
2
Q
Wat is n baksteen
A
N baksteen is n menstemaakte soort steen van n eenvoudige grootte of kleur
3
Q
Uit wat word meeste bakstene gemaak
A
Meeste word uit klei vervaardig
4
Q
Noem 6 soorte bakstene
A
Siersteen Pleistersteen Assteen Sementsteen Betonblokke Klinkersteen
5
Q
Wat is n metaal
A
Dit word uit die Aarde gemyn,daar is suiwer metale soos goud silwer en koper
6
Q
Wat is n allooi
A
N allooi is n mensgsel van twee of meer metale om sekere eienskappe te kry
7
Q
Noem 5 soorte allooie
A
Silwer en goudallooi: gebruik vir juwele Koper en sinkallooi : gebruik vir skroewe ens. Aluminiumallooi:gebruik vir lere Koolstale:gebruik vir snygereedskap Yster en kroom allooi:gebruik vir potte
8
Q
Watse soort hout is daar
A
Hardehout en sagtehout
9
Q
Watse soort bome is daar
A
Bladwisselend en nie bladwisselend