Verlede Tyd Flashcards
Ek bel my ma elke dag.
Ek het my ma elke dag gebel.
Ek wil my ma bel.
Ek wou my ma bel
Ek is in my huis.
Ek was in my huis.
Ek gebruik my rekenaar baie.
Ek het my rekenaar baie gebruik.
Ek het ‘n nuwe selfoon.
Ek het ‘n nuwe selfoon gehad
Ek is nou moeg.
Ek was toe moeg. (DAWN) rule
Ek sit en praat met my vriend.
Ek het met my vriend gesit en praat.
Ek speel en slaap elke dag
Ek het elke dag gespeel en geslaap
Ek skakel my rekenaar aan
Ek het my rekenaar aangeskakel.
Ek hersien my werk vir eksamen.
Ek het my werk vir die eksamen hersien
Ek sien die man bel.
Ek het die man sien bel
Ek laat haar die baba
Ek het haar die baba laat sien
Ek Moët my ma bel
Ek moes my ma bel
Ek verkoop my ou selfoon.
Ek het my ou selfoon verkoop.
Ek eet dan slaap ek.
Ek het geëet toe het ek geslaap
Ek eet as Ek honger is
Ek het geëet toe Ek honger was
Hy vee die data uit
Hy het die data uitgevee
Sy voltooi haar werk netjies
Sy het haar werk netjies voltooi
Ek hoor die man praat
Ek het die man hoor praat
Ek gaan die seun roep
Ek het die seun gaan roep