Lydende Vorm *Basic Rules * Flashcards
1
Q
Pa was vandag die motor.
A
Die motor word vandag deur pagewas.
2
Q
Pa het Gister die motor gewas.
A
Die motor is Gister deur pa gewas.
3
Q
Pa Sal more die motor was.
A
Die motor Sal more deur Pa gewas word.
4
Q
Pa kan more die motor was.
A
Die motor kan more deur Pa gewas word