Vergelykings Flashcards
1
Q
Arm soos
A
Kerkmuis
2
Q
Bleek soos
A
Laken
3
Q
Dapper soos
A
Leeu
4
Q
Doof soos
A
Kwartel
5
Q
Geld soos
A
Bossies
6
Q
Glad soos
A
Seep
7
Q
Groot soos
A
Reus
8
Q
Siek soos
A
Hond
9
Q
Bewe soos
A
Riet
10
Q
Blind soos
A
Mol
11
Q
Dood soos
A
Mossie
12
Q
Geduldig soos
A
Job
13
Q
Gereeld soos
A
Klokslag
14
Q
Groen soos
A
Gras
15
Q
Hard soos
A
Klip