Samestellings Flashcards
1
Q
Reg+kant
A
Regterkant
2
Q
Meisie +skool
A
Meisieskool
3
Q
Laag +skool
A
Laerskool
4
Q
Nooi +van
A
Nooiensvan
5
Q
Broek +pyp
A
Broekspyp
6
Q
Pan+Koek
A
Pannekoek
7
Q
Eet +tyd
A
Etenstyd
8
Q
Aarde +wurm
A
Erdwurm
9
Q
Vrug +sap
A
Vrugtesap
10
Q
Skip+dokter
A
Skeepsdokter
11
Q
Oos +wind
A
Oostewind
12
Q
Noord +wind
A
Noordewind
13
Q
Koning +ryk
A
Koninkryk
14
Q
Links +kant
A
Linkerkant
15
Q
Seuns +skool
A
Seunskool