Verantwoordelike toerisme en toeriste. Deel 2 Flashcards
1
Q
Wat is driedubbele slotreëlbenadering?
A
die gemeenskap bevoordeel (mense)
die omgewing bewaar (planeet)
plaaslike ekonomie ondersteun (wins)
2
Q
Hoekom pas maatskappye die driewinsvereiste toe?
A
Om plaaslike mense in diens te neem en die omgewing te bewaar waar daar gebou moet word, hul moet die geld wat verdien word terug sit in die plaaslike ekomonie.