Verantwoordelike toerisme en toeriste Flashcards

1
Q

Wat is ‘n gedragskode?

A

Stel reëls om gedrag, aksies en besluite by die werkplek te rig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n gedragskode vir toeriste?

A

Toeriste moet ‘n gedragskode volg as hul reis. Hul vakansie moet ‘n positiewe impak op die publiek en plaaslike ekonomie hê asook die omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe word toeriste gedragskode bereik?

A

Tree verantwoordelik op.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem voorbeelde van toeriste gedragskodes.

A
  • Doen bespreekings deur reisagente en ondernemings wat die driewinsvereiste-benadering volg.
  • Koop plaaslike goedere.
  • Betaal regverdige pryse.
  • Maak gebruik van plaaslike gidse - sal meer te wete kom van die plaaslike omgewing.
  • Moenie bedreigde spesie produkte aankoop nie.
  • Moenie plaaslike attraksies afbreek nie.
  • Restpekteer die plaasike kulture, tradisies en heilige plekke.
  • Gebruik openbare vervoer, stap waar moontlik om meer te wete te kom oor die omgewing.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer die volgende woorde:

  1. Geakkrediteer
  2. Bedreigde spesies
  3. Antieke artefakte
A
  1. Gekwalifiseer en erken
  2. Tipes plante en diere wat gevaar loop om uit te sterf
  3. Kulturele, gewoonlik handgemaakte voorwerpe wat baie oud is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe kan ‘n toerismebestemming of onderneming omgewingsbewuste toeriste lok?

A

Deur die drie pilare van volhoubare toerisme in oorweging bring. Toeriste meer bewus maak van die omgewing en na plekke soek wat verantwoordelike toerisme verseker.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verduidelik die toepassing van die driedubbele slotreëlbenadering.

A
  • volg die regeringsbeleid wat volhoubare en verantwoordelike toerisme bevorder d.w.s. die driewinsvereiste wat mense, planeet en wins.
  • volhoubare toerismebestemming wat vir die omgewing en gemeenskap omgee.
  • Ereken die poging Groen.
  • Bemark en adverteer dt hul inskiklik is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die NDT?

A

Nasionale Departement van Toerisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Benoem die riglyne wat ‘n Toerisme-organisasie moet volg.

A
  • Hersien en pas die Verantwoordelike Toerisme-riglyne toe.
  • Gebruik die Toerisme-riglyne handboek vir alle praktiese stappe.
  • Werk saam met handelsverenigings, plaaslike mense en regering om doelwitte vir volhoubare toerisme te bereik.
  • Gebruik verantwoordelike toerisme as deel van hul bemarkingstrategie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Ondernemings kan ekotoerisme-sertifikate bekom deur…

A

Erken te word deur handelsorganisasies soos Fair Trade Tourisme (FTT). Dit sê dat die onderneming as omgewingsvriendelik erken word en omgewingsbewuste toeriste kies hulle gewoonlik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik Imvelo verantwoordelike Toerisme-toekennings.

A

Dit word elke jaar aan ondernemings gegee wat wys dat hulle tot verantwoordelike toerisme verbind is. Dit is ondernemings wat plaaslike gemeenskap help en ondersteun. Die toekenning kan in hul bemarkingsstrategie gebruik word en hul kry ook mediadekking.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gebruik verantwoordelike toerisme as deel an die bemarkingstrategie.

A

Adverteer op webwerwe soos www.responsibletravel.com die sertifikasie kan getoon word. Toekennings en akkreditasie kan op brosjures en pamflette gedruk word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is ‘n regverdige handel?

A

Handel in goedere waar die mense wat die goedere maak regverdig behandel word. Wat betref werksomstandighede en betaling. Dit het ‘n verbetering in werksomstandighede meegebring asook betaling en toegang tot markte, mense wat meer bewus is van regverdige handel het begin om regverdige handels-produkte te koop en dienste te gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die doel van Fair Trade Tourism?

A

FTT - ‘n organisasie onder winsbejag wat die ontwikkeling van volhoubare toerisme in SA bevorder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

FTT bevorder die toerismeonderings en die volgende beginsels word toegepas:

A
Regverdige lone
Regverdige werksomstandighede
Regverdige aankope
Regverdige operasies
Gelyke aandeel in voordele
Respek vir menseregte, kultuur en omgewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Definieer

Regverdige handel

A

Handel van goedere waar die mense wat die goedere vervaardig, regverdig behandel word en wat betrek werksomstandighede en betaling.