trappe van vergelyking Flashcards
1
Q
soet
A
soeter, soetste
2
Q
naby
A
nader, naaste
3
Q
duur
A
duurder, duurste
4
Q
verslae
A
meer verslae, mees verslae
5
Q
kwaad
A
kwater, kwaadste
6
Q
nuut
A
nuwer, nuutste
7
Q
maer
A
maerder, maerste
8
Q
lief
A
liewer, liefste
9
Q
dof
A
dowwer, dofste
10
Q
opwindend
A
meer opwindend, mees opwindend
11
Q
breed
A
breër, breedste
12
Q
lank
A
langer, langste
13
Q
beskeie
A
meer beskeie, mees beskeie
14
Q
nuut
A
nuwer, nuutste
15
Q
sag
A
sagter, sagste