Dit het alles begin met n Hond Flashcards
Waar woon Fundani
Khayelitsha
Watter graad en skool is Fundani
Graad 11 Chris Hani Skool
Wat dink Fundani aan honde
Hy haat honde
Wie is Fundani se familie en en wat werk doen hulle
Ma en antie Gcina doen naaldwerk at Felicias Fashion
Wat produksie was Fundani in
Die skool se “musical”
Watter karakter was Fundani in die skool se “musical”
n vrou
wat het gebeur aan Fundani aan die einde van chapter 1
n Hommeltuig het in sy kop vasgevlieg
Wat is Sandria se gunstelingvak
Kuns
Wat is Sandria se ekstravak
meganiese tegnologie
verduidelik die projek en wie doen wat
Vincent: bou die hommeltuig
Sandria: sy het die arend ondwerp en geskep
Kleure: wit en swart vere, swart oë
Wat het gebeur toe Sandria die hommeltuig vlieg?
die wind skep dit na Khayelitsha
vincent sien op sy selfoon waar die hommeltuig is
wie het lihle saam woon
haar oupa (56)
haar antie - aphiwe
wat leer lihle in LO
refleksologie
op wie het lihle refleksologie gebruik
oupa
nabomi
wat doen die refleksologie op nabomi
magpyn verdwyn
nie meer krampe tydens haar period nie
wat vervoer gebruik vincent
motorfiets
wat doen sandria se ma
dokter in khayelitsha
wie raak verlief vir wie
fundani raak verlief op vincent (brons god)
wat is sandria se van
potgieter
waar woon sandria
n kompleks in riebeckshof
wie is sandria se ma
salomé
wie is sandria se stiefpa
robert
hoeveel stiefsusters het sandria
4
hoekom mis sandria haar vorige kompleks
interessante mense
wie is een van sandria se stiefsusters
Ani (16 jaar oud)
Wat is die drama tussen Sandria en Ani
hulle deel n kamer. Ani se kêrel (Jan-Hendrick) is Sandria se eks-kêrel
hoekom het lihle gaan nie terug skool nie
hulle het min geld en sy moet werk
hoekom kan lihle nie die hond hou nie
hulle het nie kos vir die hond nie
watter werk doen lihle om geld te maak
charwerk/huise skoonmaak
wie is vincent se hond
nelson
wie is vincent se sibbe
tweeling: shirleen en donovan
wat doen vincent se ma
werk in koffiewinkel
wat doen vincent se pa
motorwerktuigkundige (mechanic)
wat moet vincent (according to his mom) wees as hy ouer is?
meganiese ingenieur
wat dink fundani as hy 12 jaar oud is
hy is gay
wat was fundani se ma se reaksie toe hy vir haar vertel dat hy gay is.
hy is te jonk om te wees
hoe weet fundani hy is gay
skooluitstappie na die strand: hy sien seuns se lywe
wie is fundani se vriend
assad
waar steek fundani iets
in n sokkerskoen weg