Trappe van vergelyking Flashcards
Vroeg
Vroee:r, vroegste
baie
meer, meeste
kwaad
kwater, kwaadste
lekker
lekkerder, lekkerste
swaar
swaarder, swaarste
laag
laer, laagste
diep
dieper, diepste
laat
later, laatste
min
minder, minste
koud
kouer, koudste
maklik
makliker, maklikste
moeg
moee:r, moegste
snaaks
snaakser, snaakste
baie
meer, meeste
erg
erger, ergste
groot
groter, grootste
nat
nater, natste
jonk
jonger, jongste
bietjie
minder, minste
lief
liewer, liefste
fluks
flukser, flukste
breed
bree:r, breedste
dof
dowwer, dofste
doof
dower, doofste
droog
droe:r, droogste
duur
duurder, duurste
gaaf
gawer, gaafste
goed
beter, beste
grof
growwer, grofste
hoog
hoe:r, hoogste
lank
langer, langste
leeg
lee:r, leegste
lig
ligter, ligste
nuut
nuwer, nuutste
oud
ouer, oudste
vroeg
vroee:r, vroegste
kwaad
kwater, kwaadste
los
losser, losste
opgewonder
meer opgewonde, mees opgewonde
skaars
skaarser, skaarsste