Homonieme (homonyms) Flashcards
Veer
vere is op voels (feathers)
daar is ‘n veer in my stap (spring)
maat
Emily is my maat (friend)
Ek sal meet hoe lank jy is (measure)
vul
daar is ‘n babaperdjie (foal)
ek sal my bad vul (fill)
gas
emily is ‘n gas (guest)
ek kort gas vir my kar (gas)
tog
ek gaan op n tog (journey)
emily het ‘n plan, tog amber het nie (yet)
Koppie
ek hou van my koppie (cup)
ek het ‘n koppie geklim (hill)
weer
Ek hou van warm weer (weather)
ons moet weer hardloop (again)
laag
ek sal my hare laag (layer)
ek kry laag punte (low)
vertrek
ek hou van my vertrek (room)
my trein sal vertrek (depart)
goed
ek is ‘n goed mens (good)
emily hou van my goed (good)
deur
Die deur is toe (door)
Ek stap deur die woud (through)
meer
ek wil meer vir jou hê (more)
ons gaan na die meer (lake)
nooi
hy het ‘n nuwe nooi (invite)
hy het ‘n nuwe nooi (girlfriend)
les
ek hou van my nuwe les (lesson)
ek sal my dors les (quench)
duur
Ek het ‘n duur sak (bag)
daar was ‘n lang duur (duration)
voeg
ek sal iets voeg (add)
‘n voeg ham (joint)
sy
dit is sy boek (his)
my hemp is sy (silk)
teken
ek hou van teken (draw)
ek sal vir jou teken (sign)
saal
ons het ‘n groot saal (hall)
ek het ‘n saal (saddle)
gehoor
ek het jou gehoor (heard)
ek hou van hierdie gehoor (audience)
keer
twee keer twee is vier (times)
deure kan my nie keer om te vertrek nie (prevent)
leer
klim die leer (ladder)
ek hou van leer (leather)
lui
ek voel lui (lazy)
die telefoon lui (telephone ring)
as
ek is bly as sy gaan (if)
daar is as in die vuur (ashes)
bak
Ek sal n koek vir jou bak (bake)
ek eet met ‘n bak (bowl)
bly
Ek bly in Underberg (live)
ek is bly (happy)
by
ek hou van n by (bee)
Ek woon by Underberg (by)
by
ek hou van n by (bee)
Ek woon by Underberg (by)
kan
ek kan lewe (can)
ek hou van my ma se kan (jug)
ken
ek ken jou (know)
sy het ‘n dubbelken (chin)
lig
Ek het n lig (light)
lig my op (lift)
waar
Waar bly jy (where)
is dit waar (true)
liewer
gaan speel liewer daar (rather)
Ek is liewer vir die kat as die hond (prefer)