Tradisionele verwerking Flashcards
1
Q
Oprol
A
Om materiaal in ń spiraalvorm op te rol
2
Q
Weef
A
Die proses van iets vevaardig deur repe of drade onder en oor mekaar te kruis
3
Q
Vaswerk
A
Gebruik gare om twee materiale aan mekaar te heg
4
Q
Vleg
A
Om drie drade oor en onder mekaar te kruis om een dikker draad te vorm