Eienskappe en gebruike van Materiale Flashcards

1
Q

Absorberend

A

Suig vloeistowwe maklik op

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hittebestand

A

ń Materiaal wat nie maklik deur hitte beskadig word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waterbestand

A

Water word nie maklik deurgelaat nie,maar al die water word nie uitgehou nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vuurbestand

A

ń Materiaal wat nie maklik deur vuur beskadig word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Duursaam

A

Iets wat lank sal hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Weefstof

A

Materiaal wat deur weef of brei uit gare of vesels gemaak word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Tekstuur

A

Hoe ń oppervlak of materiaal voel wanneer jy daaraan vat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verf

A

Vloeistof wat gebruik word om kleur of tekstuur te gee,of oppervlakke en voorwerpe te beskerm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Pigment

A

ń Droë gekleurde poeier wat met olie of water gemeng word om verf te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly