Toerisme Sektore Flashcards

1
Q

Maatskappy Beeld:

A

Naam: Professioneel en betroubaar

Logo: Pas by beeld van die maatskappy

Slagspreuk: Toepaslik en maklik om te verstaan

Webwerf: Op datum en gebruikersvriendelik

Skryfbehoeftes: Dra die logo, funksioneel – penne wat werk, maklik om te lees, ens.

Bemarking: Sensitief vir kulturele verskille, wye reeks media, maatskappy se geloofwaardigheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Fisiese Voorkoms/Produkverpakking:

A

Uithangborde (Signage): duidelike rigting en korrek gespel, veeltalig en in goeie toestand

Perseel: tuine goed versorg, skoon, perseel goed versorg

Versiering: smaakvol, subtiel/onderbeklemtoon en stylvol

Omgewingsbeleid: moet ʼn “groen” beleid hê/herwinning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Maatskappy Kliëntebeleid:

A

Kliënte terugvoer:
✓ Prestasiebestuur
✓ Gehaltebeheer
✓ Kliëntopnames
✓ Span- en eweknienabetragtings
✓ Indiensopleiding

Werksure/Bedryfsure: om op gerieflike tye en gereeld oop te wees. Dit moet op die deur aangedui word en ook duidelik op die webwerf verskyn.

Reëls: Goeie maatskappywaardes soos ʼn sekere area vir rook en geen kinders in die kroeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bemarkingsmateriaal:

A

Advertering op webwerwe, brosjures en plakkate moet op datum gehou word, maklik verstaanbaar wees, professioneel en duidelik

Adverteer in toepaslike tydskrifte soos Getaway

Bemarkingsboodskap moet sensitief wees vir kulturele- en rasseverskille onder potensiële kliente. Byvoorbeeld, ʼn prentjie wat Moslem-mans wys wat in ʼn restaurant sit en bier drink sou kultureel aanstootlik wees aangesien Moslems nie alkohol mag drink nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Maatskappy Omgewingsbeleid

A

Kliënte is besorg oor die omgewing en sal beïndruk wees indien ʼn maatskappy ʼn “groen” benadering volg. Gebruik van eko-vriendelike skoonmaakmiddels, herwinning van sekere goed en gebruik van gryswater vir tuin natmaak. Dit stuur die boodskap dat die besigheid vir die omgewing omgee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gedragskode vir werknemers en werkgewers:
Doel: (waarom ons dit nodig het)

A

Help die besigheid verseker dat werknemers verantwoordelik optree

Bied riglyne vir gedrag

Sit die verwagte gedrag van personeel in die uitvoer van hul pligte uiteen

Bied riglyne vir personeel wat etiese uitdagings ondervind

Beskerm die besigheid teen regsgedinge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gedragskode vir werknemers en werkgewers:
Waarde: (die voordele wat dit vir die maatskappy inhou)

A

Skep ʼn samewerkende, koöperatiewe atmosfeer

Bevorder integriteit in die werkplek

Lei na goeie kommunikasie tussen werkgewer en werknemer

Bevorder ʼn goeie maatskappy kultuur wanneer werknemers weet wat van hulle verwag word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly