Binnelandse-, Streeks- en Buitelandse Toerisme Flashcards
Wat is ‘n wereldgebeurtenis?
Georganiseerde gebeurtenis waarby mense uit lande oor die wereld heen betrokke is.
Wat is die grootste bydrae tot die ekonomiese impak van sportgebeurtenisse?
Die toeskouers wat van verskillende lande af kom.
Waarom het toeskouers ‘n groot impak op die ekonomiese impak van ‘n sportsgeleentheid?
Hulle verdien waarskynlik ‘n bogemiddelde inkomste.
Hoekom word sporttoeskouers beskou as mense wat ‘n bogemiddelde inkomste verdien?
Want hulle kan geld bestee aan:
Vervoer
Verblyf
Etes by restaurante
Kaartjies by wedstryde
Besoeke aan sekondere attraksies.
Watse ander bydraers, behalwe toeriste is daar by Sportgebeurtenisse?
Kommersiele maatskappye
Wat bied kommersiele maatskappye aan sportsgeleenthede?
Uitsaaiers
Adverteerders
Borge
Bemarkers
Handelaars
Wat verkoop bemarkers en handelaars by sportgeleenthede?
Replika - Hemde
Bybehore
Wat is die grootste sportgebeurtenis ter wereld?
Die Olimpiese
Hoeveel nasies neem aan die Olimpiese spele deel?
200 Nasies
Hoeveel items word daar aan deelgeneem by die Olimpiese spele?
300 Items
Wat is die tweede grootste sportgebeurtenis in die wereld?
Die FIFA Wereldbekertoernooi
Wat is die derde grootste sportgebeurtenis in die wereld?
Die Tour de France-fietstoer
Wat is FIFA?
Wereldbeheerliggaam van sokker met 208 lidlande
Wanneer word die FIFA sokkertoernooi gehou?
Elke 4 jaar.
Wat is Wimbledon?
Gesogte Internasionale tenniskampioenskap
Waar word die Wimbledon kampioenskap gehou en wanneer?
Wimbledon, London
Elke jaar
Hoe lank duur die Wimledon toer?
13 dae
Junie en Julie
Watse tradisies het die Wimbledon toernooi?
Spelers dra wit
Toeskouers eet aarbeie met room
Wat is ‘n toernooi?
Reeks wedstryde tussen aantal deelnemers wat om ‘n prys meeding
Wat is die Comrades-Marathon?
Wereld se grootste ulta-marathon
Wanneer vind die Comrades plaas?
Elke jaar
Mei of Junie
Waar vind die Comrades marathon plaas?
Tussen Pietermaritzburg eb Durban in Kwazulu-Natal