Toerie Flashcards

1
Q

Wat is ‘n enkeldoelige rekenaar? (met voorbeelde)

A

Dit is ‘n rekenaar wat ontwerp is vir net een doel, bv ‘n OTM

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n veeldoelige rekenaar? (met voorbeelde)

A

Dit is ‘n rekenaar wat meer as een doel kan verrig bv, ‘n Slimfoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is Hardeware?

A

Alle komponente van ‘n rekenaar wat ons kan raak en voel bv, ‘n Muis of sleutelbord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die Moederbord?

A

‘n Elektronies stroombaanbord waaraan al die komponente wat die rekenaar gebruik, gekoppel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Kenmerke van die moederbord

A

•Die Sentrale Verwerkingseenheid(SVE)
•Gleuwe vir uitbreidingskaarte soos SSD
•Gleuwe vir RAM
•Poorte vir ander toestelle soos skerms of USB toestelle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is jou SVE?

A

Dit is die elektriesevlokkies wat verantwoordelik is vir al die verwerking in die rekenaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Kenmerke van jou SVE?

A

•Sy spoed word in GHz gemeet.
•Hoe vinniger hy werk, hoe beter werk jou rekenaar
•Klein vlokkie wat teen ‘n hoë temperatuur werk
•Koppel aan die moederbord met goue pennetjies, dus ‘n goeie geleier van elektrisiteit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verskillende stoor grootes

A

1000 bytes = 1kb
1000 kb = 1 mb
1000 mb = 1 gb
1000 gb = 1 tb

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

HDD en jou SSD?

A

Stoor data en programme permanent, dus ‘n sekondêre stoor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Ander stoortoestelle?

A

Geheuekaarte of SD kaarte
Eksterne HDD
CD, DVD of Blueray

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is jou RAM?

A

Dit is ‘n tydelike stoortoestel vir alle programme en prosese tans op jou rekenaar, dit het ‘n klein stoor spasie.Dus jou primêre stoor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe werk jou RAM?

A

Die program word gelaai vanaf jou HDD/SDD oor na jou RAM toe deur die bedryfstelsel, en as jy hom toemaak sal die RAM of afvee. Die RAM is onbestendig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is Toevoertoestelle?

A

Toestelle wat gebruik word om opdragte aan die rekenaar te gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is afvoertoestelle?

A

Dit is toestelle wat help om die afvoer wat deur die rekenaar gegee word, te vertoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe werk ‘n rekenaar?

A

Stap 1: Toevoer
Gee opdrag aan die rekenaar Bv. Muis
Stap 2: Verwerking
Verwerkingskomponente word ingespan om die taak uit te voer deur wiskundige en rekeningkunde bewerkings. Bv SVE
Stap 3: Afvoer
Die resultaat van die verwerkende opdrag. Bv Skerm
Stap 4: Stoor
Bêre die resultaat vir latere verbruik. Bv HDD of SDD

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is Boot?

A

Die proses wanneer jy jou rekenaar aanskakel en die bedryfstelsel word gelaai totdat jy dit kan gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Hoe boot jy ‘n rekenaar?

A

Die ROM op die rekenaar word geaktiveer op die moederbord (LAG)
Die ROM bevat al die instruksies
Die bootstrap loader soek dan die bedryfstelsel in die HDD of SSD en laai dit in die RAM van die rekenaar
Die in teken skerm vertoon en jy kan met die rekenaar begin werk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is Programme/Sagteware?

A

‘n Program is ‘n stel instruksies wat aan die rekenaar gegee word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is die verskil tussen DATA en INLIGTING?

A

Data is rou onverwerkte inligting soos teks, getalle, klank en.
Inligting neem die data en verwerk dit sodat dit iets beteken bv. motors se nommerplate van motors in Gauteng

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Wat is jou bedryfstelsel?

A

Dit is die hoofprogramme van enige rekenaartoestel soos tafelrekenaars, slimfone en tablette

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Funksies van jou bedryfstelsel?

A

Dit beheer en bestuur alle ardeware en sagteware
Verskaf sekuriteit vir jou rekenaar
Die bedryfstelsel verskaf GUI, wat die verbruiker instaatstel om die rekenaar te gebruik om te kommunikeer

22
Q

Wat is nutsprogramme?

A

Dit is Stelselprogramme wat gewoonlik saam met die bedrystelsel kom, wat help met huishoudelike take op jou rekenaar

23
Q

Voorbeelde van nutsprogramme?

A

Backup: Maak rugsteune vir jou data
Disc Defrag: Defragmenteer ‘n HDD
RecycleBin: Bêre plek vir lêers wat uitgevee is, maar kan restore word
Uninstall: Maak seker alle data of lêers wat met ‘n program wat jy nie meer wil februik nie word verwyder

24
Q

Wat is Drywers?

A

Prgramme wat sorg dat enige toestel met die rekenaar kan kominukeer en dat die toestel met die rekenaar kan werk.

25
Wat is PLUG-N-PLAY TEGNOLOGIE?
Is tegnologie wat toelaat dat toestelle wat met USB kabel aan 'n rekenaar moet koppel, dadelik gebruik kan word want die toestelle se drywers is alklaar op die bedryfstelsel
26
Wat is toepassings?
Is programme wat geskry is vir die gebruiker om take mee te kan verrig soos Microsoft Word
27
Wat is Lêeruitbreidings?
Help die bedrystelsel om te weet watter program hy moet gebruik vir watter tipe lêer
28
Verskillende tipes lêeruitbreidings?
Grafika: jpg. gif. png. bmp ens Plain text files: .txt Rich text files: .rtf Sigblad lêer: .xlsx Data tekslêer: .csv Woordverwerker: .docx ACCESS: .accdb Protected Document File: .pdf
29
Wat is Kantoorpakette?
Is programme wat deur dieselfde maatskappy geskryf is, in die kantoor omgewing gebruik kan word en bestaan uit meer as een program bv. Open Office
30
Voordele van kantoorpakette?
Kostes is minder as wat jy elke pakket induvidueel aankoop. Maklik om die programme aante leer omdat hulle dieslefde uitgeleg is Hulle kan maklik data deel omdat hulle met mekaar kan integreer
31
Wat is 'n Programlisensie?
Wanneer jy 'n program aankoop, kry jy nie die volle besit van die program nie, maar 'n lusensie om die program te kan aflaai en te kan gebruik.
32
Enkelgebruikerslisensie?
Jy kry 'n lisensie om die program op een rekenaar te installeer en om een kopie te hê vir as jy dit op 'n nuwe rekenaar moet installeer
33
Terreinlisensie?
Maatskappy koop 'n Terrein lisensie wat hulle toestemming gee om op al die personeel se rekenaars die program af te laai, dit is dus goedkoper
34
Wat is EULA?
End User License Agreement is 'n ooreenkoms tussen die gebruiker en die eienaar van die sagteware wat die gebruiker wetlik bind aan sekere reëls van die programmatuur
35
Wat is Eiendomsregtelike sagteware?
Sagteware wat 'n mense moet aankoop, maar did bronkode is nie beskikbaar nie
36
Wat is Freeware?
Kry die hele program verniet, geen betaling is nodig nie
37
Wat is Shareware?
Kry slegs 'n gedeelte van die sagteware verniet of jy kry die volle weergawe maar jy moet betaal na 'n sekere hoeveelheid dae
38
Wat is Oopbron sagteware?
Programme wat heeltemal gratis is, en jy lry die bronkode wat beteken jy kan die program self verander as jy kan programmeer
39
Voordele van 'n oopbron program?
Gratis sagteware Kry die bronkode saam en dus die program verander
40
Nadele van 'n oopbron program?
Geen naverkoopsdiens nie Is nooit seker watse weergawe jy aflaai nie
41
Wat is Groenrekenaargebruik?
Dit fokus op die rekenaar gebruik en die beskerming van die omgewing. soos om papier te spaar en die vermindering van e-rommel
42
Hoe spaar ons papier?
Doen PRINT PREVIEW om foute te spoor Druk aan beide kante van papier Stoor dokumente eeder elektronies via e-pos inplaas om die te print
43
Hoe verminder ons e-rommel?
Hervul jou inkstof-houers vir jou drukker Moenie inkstof-houers in die asblik weggooi nie, gooi in e-waste asblik Skenk ou rekenaars aan minderbevoorregtes Gooi stukkende rekenaar toerusting in e-waste rommels weg Gradeer op inplaas om 'n nuwe rekenaar te koop
44
Wat is Ergonomie?
Die studie van mens se gesondheid in die werksplek
45
Wat is Ergonomies ontwerpde toestelle?
Toestelle wat ontwerp is om die spanning van die menslike liggaam te verlig
46
Voorbeelde van Ergonomiese ontwerpde toestelle?:
Ergonomiese sleutelborde Ergonomiese muise Verstelbare tafels, stoel of skerms
47
Wenke vir 'n Ergonomiese werksplek?
Genoeg ventilasie Genoeg lig sodat jy kan sien Regte stoelhoogte Regte tafelhoogte Gebruik ergonomiese ontwerpte toestelle Beweeg gereeld rond
48
Wat is RSI?
Repetitive Strain Injury is as jy herhaaldelik verkeerd sit en werk veroorsaak dit hoofpyne, spierpyne of Artritis
49
Hoe om RSI te keer?
Gebruik ergonomiese ontwerpte toestelle Neem gereeld 'n breek
50
Wat is Karpale tonnelsindroom?
Wanneer jy jou handpalms lank rus op 'n tafel gaan die karpale ligament skade kry en dan moet jy 'n operasie kry om die reg te maak
51
Wenke om Karpale tonnelsindroom te keer?
Gebduik ergonomiese ontwerpte muise Gebruik ergonomiese ontwerpte sleutelborde