Toemaar die Donker Man Flashcards
Afrikaans P2 Term 4
Watter tipe gedig?
Slaapliedjie / Wiegelied
wat beteken ‘n slaapliedjie?
word voorgelees / gesing aan kinders wanneer hulle in die bed is - om hulle te help slaap.
Opsomming van die gedig:
‘n ma probee haar kind laat slaap. Sy beskryf ‘n ou man: ‘n simbool van slaap/ die donker.
Die kind vra eers vrae oor home, maar uiteindelik raak sy aan die slaap
Wat is die bou/ struktuur van die gedig?
Vrye Vers
1. Geen vaste rymskema
2. Geen vaste reëllengte
3. Geen vaste stofebou
4. onreëlmagtige punktuasie
Alleenplasing & Inkeping:
verdeel die gedig in vrae & antwoorde
assonansie & alliterasie:
Verleen musikaliteit aan die gedig
(toemaar) verwys na…
gerusstelling
Wat beskryf die ma oor die man?
Hoe hy lyk
Wat hy doen
Wat sy naam is
(Dit is ‘n mooi beskrywing soos kinderboeke)
attempt:
poging
comfort:
vertroos
Vra & antwoorde:
Ma en kind is beurtelings aan die woord
Die kindjie stel belang en vra vrae , maar later…
raak sy aan die slaap nog voordat sy haar laaste vraag kan voltooi
vers se skoonheid:
lê in die eenhoud daarvan, want bloot deur verbeelding, vrae en antwoorde skep die ma vir haar kind gerusstelling
imagination:
verbeelding
“Horison Ver”
kan nie van naby gesien word nie.
“skat”
liefdeswoord lyk asof hy om die aarde stap.
die “ou man” verwys na…
die donker
“maan” … “sy hare”
METAFOOR:
die man is bles
bald :
bles
“om die aarde skat”
INVERSIE:
omgekeerde woordorde:
let op die ritme & mentrum
unpredictability:
onvoorspelbaarheid
“Nagtegaal:
*singende voëltjie wat in die nag sing:
beklemtoon ook onvoorspelbaarheid
Jasmyn
wit blom met ‘n soet geur wat veral in die aand geruik word:
*beklemtoon die spesialiteit spesifiek in die nag.
“wat maak hy, mammie?”
vraag staan alleen : Alleenplasing
(beklemtoning)
oop spasie
INVERSIE:
(dialoog met ma en kind)
“stilte wat sing”
KONTRAS/ OKSIMORON
“swart stilte”
onvoorspelbare teenoor kind se wêreld “kriekies”
“soos die biesies in my hart”
Vergelyk: SWART STILTE
wat sing ,et geluid van biesies in die wind
“Tok-tok”
klanknabootsing
“wat is sy naam, mammie?”
Kind is nou vertroos:
* Nie meer bang vir hom nie
(wil nou kennis maak)
spasie:
mammie antwoord nie dadelik nie:
verrassingselement
*kind moet SJUUT, SLAAP , VERGEET en word na ver land van vaak vervoer
S alliterasie:
wat met SLAAP geassosier
“V” alliterasie
assosier met RUSTIGHEID
let op gebruik van hoofletters…:
wat name aangedui
Ellips (…)
slaap volg
(kind is nou in droomland)
mammie maak naam bekend
laaste:
“Toemaar die donker man”
uiteindelik wanneer kind half aan die slaap is - gee mammie se naam : “die donker man”
- Hierdie gedig is ‘n voorbeeld van ‘n slaapliedjie of ‘n wiegelied. Wat is ‘n slaapliedjie?
Dit is ‘n liedjie wat ‘n mens/ ‘n kind aan die slaap sus (rocking).
Watter aanduiding, behalwe die woord “ou”, is daar dat die man reeds oud is?
Haal ‘n paslike versreël as antwoord aan.
“en ‘n rug gebuk aan sy jare”
Wat maak hom so merkwaardig (remarkable) vir sy jare?
Hy kan om die aarde stap.
Wie is hierdie ou man in werklikheid en wat is hy besig om te doen?
Dit kan Klaasvakie/die nag/ slaap wees en hy laat mense slaap.
reality:
werklikheid
Watter woord in strofe 1 wys dat die spreker baie lief is vir haar kind?
skat
source:
bron
ander plante in die gedig:
biesies
Watter naam dui op stilte?
Sjuut
Watter naam dui daarop om jou gedagtes af te skakel?
Meneer Vergeet
Watter naam dui aan dat ‘n mens nie bang moet wees vir die donker man nie?
Toemaar
Gee nog ‘n rede uit strofe 1 hoekom ‘n mens nie die donker man hoef te vrees nie.
Hy sing goed en hy ruik (smell) lekker.
Waarom gebruik die spreker verkleinwoorde soos “kriekies” en “toktokkies” in die
derde strofe?
Dit demonstreer haar liefde vir die kind.
In strofe 4 sê die verteller dat die ou man se naam “Toemaar” is. Waarvoor word die
woord toemaar gewoonlik gebruik?
Om iemand gerus te stel.
Hoe weet mens dat die ou man aan die einde wél by die kind opgedaag het?
Die kind het aan die slaap geraak, want die ellips wys dat sy nie haar vraag kon voltooi nie .
Wat gebeur in werklikheid met die kind as die ou man haar bereik?
Sy slaap.
Stemming van die gedig:
Rustig & vertroosend
Rympatroon
Gebrokte rym
Wat is die doel van die gedig?
OM haar kind gerus te stel teen die donker
The child is curious
Die kind is nuuskierig
Rocking:
Aan die slaap sus
Quote:
Aanduiding
Remarkable:
Merkwaardig
Remarkable:
Merkwaardig
Usually
Gewoonlik
Often/ familiar
Vaak
Especially
Veral
Familiar
Bekend