Geheime Bewonderaar Flashcards
Afrik p2
Watter tipe verhaal?
LIEFDESVERHAAL
Handel oor Ilse wat verlief is op die skool se krieketkaptein
Die vorm van die verhaal:
VERNUWEND : fotos & byskrifte
*boodskappe aan die krieketkaptein: haar gevoelens uitbeeld.
- Ilse kommunikeer liewer deur haar fotos
probably
waarskynlik
warning
waarskuwing
stalker
bekruiper/ agtervolger
incident
voorval
eerstepersoonsverteller:
Ilse se innerlike konflik doeltreffend oor te dra
Ilse betower deur:
krieketkaptein se toespraak by die redenaarskompetisie slaan ilse se voete onder haar uit
fiesies aspekte v.d krieketkaptein:
heuning-bruin stem
windverwaaid hare
Sy toespraak:
“Bewaar die verlede vir ons nageslag”
*Die inhoud laat Ilse oor haar ma dink
Die krieketkaptein is baie gewild:
“Almal hou van hom”
“ouens bewonder hom”
Ilse se hoë dunk van hom verander…
egter eensklaps toe sy hoor hoe lelik sy van haar en haar fotos met vriende praat.
KLIMAKS
(Vrydag tweede pouse)
Ilse hoor die krieketkaptein se stem en besef hy dink sy ‘n SLUIPJAGTER is om hom haar fotos te teister.
“Hierdie “chick” is ‘n “psycho”” (mallerige mens)
Haar gevoelens vir hom is nou verander.
Ironie = ANTIKLIMAX
Ilse dink so lank oor die perfekte woorde vir sy byskrifte
MAAR
toe ontdek sy dat hy net na die fotos kyk en skynbaar glad nie eens die byskrifte vertaan nie
Die wys sy onvolwassenheid.
Geheime bewonderaar:
(sy is been af op hom)
tweeledig en sluit aan by die slot : ou in die foto winkel
Ilse se probleem:
vind dit moeilik om dit wat sy dink in woorde uit te druk
*kommunikeer deur fotos.
Sy kan haarself makliker deur..
beelde uitdruk, tog het sy juis die woorde nodig om vir die krieketkaptein meer oor haarsekf te vertel
Fotografie:
“n prent is meer werd as ‘n duisende woorde
*vir Ilse: baie belangrik band met haar ma wat oorlede is.
ilse se ma:
pryswennerfotograaf
Ilse se behoefte:
om iemand oor haar ma te praat
ilse se pa:
seer nog steeds oor die dood van ilse se ma
inhoud van die fotos:
- mallemeule
- Blom
- Boomhart
- karspieëltjie
Sy pa leef in ‘n ander wêreld:
Al van ma se fotos op die mure afgehaar : so pynlik!
*beide hanteer trauma verskillend
(sukkel om te kommunikeer)
Ilse voel alleen in haar hartseer:
Sy is ‘n intovert
Haar uitlaatklep:
Ilse gebruik haar ma se ou kamera en het al haar ou fotos gehou.
*alle dinge wat haar voortdurent aan haar ma herinner
waar lê sy die fotos?
- Wiskundeboek
- Potloodsakkie
- Sportsak
(snaaks maniere)
die “soort meisie”
gewild
sportief
selfversekerde
Hy is ‘n fout!
Hy ma betaal iemand om sy toesprakke te skryf
(Help hom om volgende jaar hoofseun te word)
ilse ignoreer hom:
uit beginsel
Nazli:
(skaam)
ILSE SE ENIGSTE VRIEND
troos ilse wanneer sy ontsteld in die badkamer is
TIPOGRAFIESE WIT:
om tydsverloop te beklemtoon
wie is ilse se geheime bewonderaar?
Die man met bruin hare by die fotowinkel
(Hy is ook SKAAM en lief vir FOTOS NEEM)
baie ooreenkoms!
Ilse se les:
Sy het op die gewildste ou in die skool verlief geraak
MAAR: dit was nie die beste keuse vir haar nie.
*Sy het onverwags op iemand baie beter afgekom
Boodskap v.d verhaal:
Die persoon wat jy dink die mooiste en beste is, is nie altyd nie.
*SOMS: ontdek jy op onverwagse plekke beter opsies
** Maak seker die persoon wat jy bewonder , hou nie dalk nie ‘n front voor nie.
Efficient
Doeltreffend
Shutter button
Blinkgevatte sluiterknoppie
Extramural activities
Buitemuurse aktiwiteite
Waarom Kies Ilse redenaars?
die skool dwing die leerders om ‘n buitemuurse aktiwiteit te neem. Ilse is nie goed in sport nie, so sy vat redenaar
A caption
Byskrif
Memorials
Gedenktekens
Commemorations
Herdenkings
The chewing gum girl
Kougommeisie
A fear of heights
Ly aan hoogtevrees
Merry-go-round
Mallemeule
Descendents
Nageslag
Deliver a speech at public speaking competition
Redenaars praat
Tuck shop
Snoepie
Petrified
Versteen
Windswept
Windverwaaid
“Roughed up”
Verstom