Toekomende tyd Flashcards
1
Q
Ek is honger
A
Ek sal honger wees
2
Q
Die seuns hardloop vinnig.
A
Dies seuns sal vinnig hardloop
3
Q
Die vier rowers hardloop vinnig weg
A
Die vier rowers sal vinnig weg hardloop.
4
Q
Ek eet n groot stukkie koek.
A
Ek sal n groot stukkie koek eet