Teenwordigetyd Flashcards
1
Q
Die vier mense was in die tronk
A
Die vier mense is in die tronk
2
Q
vyf diewe sal baie juwele steel
A
vyf diewe steel juwele
3
Q
die polisiehond het die skelms gejaag
A
die polisiehond jaag die skelms
4
Q
die skelms het geld in n sak gegooi
A
die skelms gooi geld in n sak