Titanic Flashcards
Waar is die skip…..
- Ontwerp?
- Gebou
- Te water gelaat?
- Vernietig?
- Holland
- Engeland
- Engeland
- Naby Newfoundland
Volgens strofe 1 het die betrokkenes te veel selfvertroue gehad. Waaroor was hulle so selfversekerd?
Dat die titanic onvernietig baar is.
Noem twee vorms van vermaak wat passasiers op die dek kan geniet
Voortwaar, minatuur golfbare, swembadde
Watter woorde dui aan dat daar baie drinkplekke aan boord die skip was?
rye krue
Watter voorsiening is daar aan boord gemaak vir die rykes se kosbare besittings?
Daar was kluise
Ons lees van die “beloofde land” in strofe 2. Watter “beloofde land” was dit, volgens die aantekeninge?
Amerika
Die skip word in die eerste strofe ‘n “wit eiland van lig en glansende weerkaatsing” genoem. Verduidelik hierdie beeld.
Al die ligte op die skip was aan en het in die water deurkans.
Noem, volgens strofe 3, 3 faktore in die natuur wat ‘n rol in die ramp gespeel het.
gevaarlike seiseon, kulte in die lig, ysberge in die onbekende water.
Watter woorde in die laaste strofe se dat die impak van die skip teen die ysberg, geweldig moes gewees het?
Die skaal moes skeur.
Hoe het die bemanning op die noodsituasie reageer?
Dit was gaous, hulle het nie geweet om wat te doen nie, hulle was ongeorganaseer
Hoe het party passasiers reageer wat nie plek op die reddingsbote kon kry nie?
Hulle het van die skip afgespring
Wat het die passasiers gedoen wat op uitkoms gehoop het of wat te bang was om die skip te verlaat?
Hulle het met die ________ saam gebly
Watter groep mense het skynbaar almal in die ramp gesterf?
Die orkesee